Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Sekretarisvoël" deur C. LOUIS LEIPOLDT
"Sekretarisvoël" deur C. LOUIS LEIPOLDT [boodskap #17848] Vr, 25 September 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
SEKRETARISVOËL
C. Louis Leipoldt

Sekretarisvoël met jou lange bene,
Met jou penne agter die ore styf,
Met jou stadige stappies, wat maak jy hier?

Sekretarisvoël met jou lange bene,
Met jou vaalgrys vere en lang, lang lyf,
Met jou groot, groot oë, wat maak jy hier?
Vorige onderwerp: "Dis Al" deur JAN F.E. CILLIERS
Volgende onderwerp: "die geweer swaai die man" deur HENRI LAURIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:01:09 MGT 2024